top of page
patrick & zielke logo options.png

PATRICK
& ZIELKE

VanTaakVerbintenis
0 DAYS TO THE EVENT
29 Oct 2022, 15:00
Humansdorp
RSVP asseblief voor 20 September, 2022
Rsvp
patrick & zielke logo options.png

Venue

The Woods Venue

Adres

Oppiekoppie Farm Warehouse, R102, Humansdorp, 6300

Aanwysings

Neem die Humansdorp afdraai vanaf die N2;

Draai regs by die 4-rigting stop

oorkant Engen op die R102; Hou aan vir 2.6km;

Draai links by die ingang

van The Woods Venue;

Volg die grondpad tot by die parkeerarea  

Volg aanwysings hier

RSVP

20 / 08 / 2022

Trou Datum

Saterdag, 29 Oktober 2022

Seremonie

15:00 vir 15:30

Onthaal

17:00

Registry

Kontant / Geskenkbewys by @Home of Woolworths

Let wel dat kinders en metgeselle

slegs per uitnodiging toegelaat is

Details

#VANTAAKVERBINTENIS

Fotos
Zielke & Patrick77.jpg
Zielke & Patrick73.jpg
patrick & zielke logo options.png
ONS STORIE:

In ons matriekjaar het ons mekaar ontdek. Na ure se selfoon oproepe en ‘n paar komiese danssessies by Daniel Pienaar se sokkies, het ons met ander oë na mekaar begin kyk. Dit was ‘n stryd en ‘n lang geveg, maar Patrick het na maande die hoë mure om Zielke se hart stukkie vir stukkie begin afbreek. Die onverwagse vriendskap het verander in onvoorwaardelike liefde. Na vele avonture, baie lag, wynproe sessies en die kyk van ‘n paar passievolle sokker wedstyde, het Patrick besef dat hy sy vir ewig gevind het. By ‘n piekniek langs die Oranjerivier het Zielke die vinnigste en grootse “ja” van haar lewe geuiter. Na ses jaar van ry om te kuier tussen Despatch, Jefferysbaai, Addo en De Aar kan ons uiteindelik voor die kansel trou aan mekaar beloof en ons pad as man en vrou saam begin stap. Ons sien met soveel opwinding uit om ‘n tuiste te skep met warmte waar ons Hemelse Vader oor ons lewe die wag sal hou.

Ons Storie
Kontak Ons
bottom of page